...

1 views

R.I.V.
Kan ek my hartseer-hart
In Jik druk
En die seer uitdraai soos vuil water
Hael-herinneringe nek omdraai
En in die veld los?
Is dit moord om angs te verwurg
Tot dit blou word
En jy voel jy kan weer asemhaal?
'n Jik hart
Wat skoon klop,
Mag al die seer onder die gatskop!!!!!
© ..Q..Hearts