...

2 views

mammy waar is jy💔
gister toe ek die deur oop maak toe skielik tref dit my mammy is nie meer hier nie die gevoel van hartseer kom soos n pyn skielik in my hart en ek besef daar die oomblik ons is aleen mammy is weg die woede stoot meteens op in my en ek voel en se vir my self daar is soo baie wat ek jou wil vertel maar ek weet daar is geen manier dat jy terug gaan keer.

Meteens besef ek dis nie woede dis nie pyn dis my eie gedagtes wat my seer lat voel( dars n leegte in my hart) maar hoe maak ek wat se ek met wie praat ek dis als vrae wat ek myself vra maar ook dink ek gan dit my lewe beheer of gan ek opstaan sterk wees en voorentoe beweeg en skielik soos n ligte blits wat yt die wolke verskyn kom ek tot n beslyt beweeg aan sy is nie meer hier nie wees sterk maar nie net vir jouself nie wees sterk vir almal wat jou nodig het in hier die tyd van seer.


maar ook lyster en wees lief al het sy ons verlaat dink om die goeie tye met haar en wees bly daardie familie het iemand soos sy maar ook leer yt die hele pyn en hartseer want ons ouers is nie veraltyd hier nie daar is iemand wat hule ook eendag nodig het ..



ONTHOU JOU OUERS IS NIE VIR ALTYD HIER NIE WAARDEER EN WEES LIEF VIR HULE TERWYL JY HULE IN JOU LEWE HET WANT AS HULE WEG IS GAAN JY BESEF HOEVEEL HULE EINDELIK VIR JOU BETEKEN EN HOE WAARDEVOL HULE REGTIG IS 💔😭♥️