lewe
So baie om te sê, maar in tye van die SENSITIEF, huiwer mense deesdae om te sê wat moet gesê word. Nou, eks nie iemand wat uit my pad uit sal gaan om 'n gesprek aan te knoop met iemand. Ek was eens op 'n tyd iemand wat mense blindelings geglo het, maar erêns moet jy leer om nie so naief te wees nie. Dits...