...

10 views

MY GEKNEUSDE HART
MY GEKNEUSDE HART...
MY GEKNEUSDE HART...

Die afgelope tyd was my hart so gekneus.
Dat elke asemhaling van my amper seer was..
My hart het nog geklop.
Maar stadiger as ooit te vore.
My trane was daar.
Maar dit het weggekruip..
My hande wou nie raak vat nie...
Want daar was geen gevoel...
Ek wou jou vashou..
Maar jy was sover weg..
Ek wou jou troos omdat jy hartseer en bang was..
Maar ek kon nie want jy was vasgevang in my drome..

MY GEKNEUSDE HART...
MY GEKNEUSDE HART...



© Uit my pen vloei die woorde.