...

3 views

Ek Wil
Ek Wil

Ek wil veraltyd aan jou dink 
Want jys die rede hoekom my wêreld so blink

Ek wil jou eendag myne kan noem
En ons liefde maak bloem

Ek wil eendag saam jou na die sterre kyk 
En die mooi blomme daar buite gaan ruik

Ek wil saam jou op die strand gaan stap en miskien na dit paar koekies bak

Ek wil in die reën saam met jou dans
Maar al wat ek vra is n kans?

Ek wil jou hand vashou en nooit laat gaan
Ek wil jou liefhê tot in lente vandaan?


© C.Bouwer