...

3 views

Twee verdwaalde harte..Twee verdwaalde harte..
Twee verdwaalde harte..
Twee verdwaalde harte..

Een hart klop is te min.
Vir een verdwaalde siel.
Teveel liefde vir een hart is hopeloos teveel.
Een hart vol hartseer en eensaamheid laat ñ hart swaar dra deur die lewe.


Wanneer twee verdwaalde harte mekaar vind.
Dis wanneer al die hartseer en eensaamheid verdwyn.
En ñ nuwe liefdes verhaal begin.
Die liefde oorwin alles.
Die liefde is soos ñ plant.
Gee dit genoeg kos en water.
En kyk hoe blom die liefde tussen twee verdwaalde harte..


Twee verdwaalde harte..
Twee verdwaalde harte..

Geskryf deur.
Annelize Albertse
© Uit my pen vloei die woorde.