...

16 views

Ñ GEDIG UIT MY HART
ñ Gedig uit my hart.

Sonder om te dink skryf ek vir jou my lief ñ gedig.
Sonder enige komma's en punte.
Sonder enige uitroep tekens en vraagtekens.
Sonder enige hoofletters.


My gedig is net ñ gedig.
Elke woord in my gedig kom uit my hart, net vir jou my lief.
Jou liefde dra my deur die lewe.
Jou liefde gee my hoop op ñ  beter toekoms van môre.
Wat op ons wag.

My lief eks oneindige lief vir jou.
Jys my hartedief.
My sielsgenoot en heel beste vriend.
By jou kan ek al my hartsgeheime bewaar.
Jy verstaan en ken vir my.

Jy weet en verstaan elke woord wat in my gedig is.
Want elke woord gaan net oor jou my liefling en dit kom uit my hart.

My lief ek wil vir jou dankie sê dat jy deel van my is lewe.
Sonder jou in my lewe.
Sal my lewe grys wees.
Jys my reënboog in die lewe.
Lief vir jou nou en vir altyd.


Sonder om te dink skryf ek vir jou my lief ñ gedig.
Sonder enige komma's en punte.
Sonder enige uitroep tekens en vraagtekens.
Sonder enige hoofletters.

ñ Gedig uit my hart....

Geskryf deur.
Annelize


© Uit my pen vloei die woorde.