...

2 views

mammy waar is jy💔
gister toe ek die deur oop maak toe skielik tref dit my mammy is nie meer hier nie die gevoel van hartseer kom soos n pyn skielik in my hart en ek besef daar die oomblik ons is aleen mammy is weg die woede stoot meteens op in my en ek voel en se vir my self daar is soo baie wat ek jou wil vertel maar ek weet daar is geen manier...