...

18 views

lewe
So baie om te sê, maar in tye van die SENSITIEF, huiwer mense deesdae om te sê wat moet gesê word. Nou, eks nie iemand wat uit my pad uit sal gaan om 'n gesprek aan te knoop met iemand. Ek was eens op 'n tyd iemand wat mense blindelings geglo het, maar erêns moet jy leer om nie so naief te wees nie. Dits manet 'n lewensles. Leer jou lesse en moenie hardkoppig wees om elke keer by d'selle deur te bly klop nie, want dai les agter dai deur ga' jou harder tref... So, let op. Niemand is perfek nie, so vat enige iets in jou 'stride'. Die lewe is nie swaar nie, hangaf vanuit watter oogpunt jy da'na kyk en hoe jy dit opvat. Dai' is nou nie-monutêries. Elke dag sorg vir homself, veral asj nie dai leesse vergeet. Soms is dit swaar om positief te bly en dink... Eks 'n realistiese mens, so ek't moodswings, so as my demone my wil ondervat die dag doen hul dit HARDCORE... Is glad nie vir myself maklik om altyd positief te dink of bly nie, so komende van my kom rondom al is dit een mens, wat positief is. Wat jou nie in 'n spiraal sal laat afsak of rond gaan nie, but genuinely 'n positiewe impak maak op jou. Die lewe lui mens en neem mens soms op snaakse rides, but wees oop vir positiewe energie of hou vas aan die goed wat jou rustig maak.