...

0 views

kosbare Tyd...
Dit is nie wat ons maak met die tyd in ons lewens wat ons kry nie maar eerder die lewe wat ons in die tyd sit wat ons kry.

Tyd is soooo kosbaar, mens weet nie wat jy verloor het in die lewe as jy nie gaan sit en kyk na die hoeveelheid tyd wat jy verloor het.
So vat jou tyd en spandeer dit op die regte dinge en mense, want dis die enigste ding wat as dit weg is, is dit weg vir altyd.

© .brokenQHeart