...

9 views

Ek wil net vir jou hê
Ek wil net vir jou hê


Ek lê met my koue lyf in die warm bed 


Elke liewe deel is vriesend koud behalwe my brein wat voltyds aan jou dink


En my hart wat vinniger klop as jy om my is.


Daar is soveel om te doen en soveel om te sê


Maar in werklikheid wil ek net vir jou hê.

© C.Bouwer